PotGooi: Het Bokke 'n slaagsyfer behaal?

Wed, 29 Jun 2016 21:16

EKSKLUSIEF: Jan de Koning en Eugene Eloff vra of Allister Coetzee se Springbokke 'n slaagsyfer behaal het en gee ook hul voorspellings vir die volgende rondte Super Rugby wedstryde.