RUGBY365 Potgooi: Springbokke in die kollig

Thu, 24 Sep 2015 06:42

EKSKLUSIEF: Jan de Koning en Tauriq Ebrahim gesels weer rugby - die Wêreldbekertoernooi, insluitende die Springbokke se vernedering. Ons kry ook die mening van Bok legende Balie Swart.