RUGBY365 Potgooi: Dis Die Kwarteindstryd

Thu, 15 Oct 2015 14:00

EKSKLUSIEF: Jan de Koning en Tauriq Ebrahim gesels oor die Wêreldbekertoernooi se kwart-eindstryde, asook die Curriebeker-toernooi se half-eindstryde.