POTGOOI: Eugene Eloff maak stem dik

Thu, 04 Feb 2016 07:17

EKSKLUSIEF: Die voormalige Suid- Afrikaanse Onder-19- afrigter, Eugene Eloff, met twee wêreldkampioenskappe en ook skrywer van die boek Coach Loffie: Wenke Vir Wenners, sluit hom by die rugby365 paneel aan!