RUGBY365 PotGooi: Varsitybeker moleste en Super Rugby sensasie

Wed, 24 Feb 2016 23:07

EKSKLUSIEF: Jan de Koning en Eugene Eloff gesels oor die drama rondom die Varsitybeker na vandeesweek se moleste in Bloemfontein, hulle raak opgewonde oor Super Rugby en bespreek die Sesnasie-reeks.