PotGooi: Die afrigter wat die spoor byster geraak het

Wed, 30 Mar 2016 21:04

EKSKLUSIEF: Jan de Koning en Eugene Eloff gesels weer lekker rugby. Hulle bespreek die skokkende uitslae van sommige spanne en 'n afrigter wat die spoor byster geraak het.