{"209":{"title":"Six Nations","uri":"six-nations","id":"108","oid":"209","order":0,"hasData":1},"210":{"title":"Rugby World Cup","uri":"rugby-world-cup","id":"111","oid":"210","order":1,"hasData":1},"3":{"title":"International","uri":"internationals","id":"107","oid":"3","order":3,"hasData":1},"201":{"title":"Gallagher Premiership","uri":"premiership","id":"101","oid":"201","order":4,"hasData":1},"204":{"title":"United Rugby Championship","uri":"united-rugby-championship","id":"138","oid":"204","order":5,"hasData":1},"203":{"title":"TOP 14","uri":"top-14","id":"102","oid":"203","order":6,"hasData":1},"217":{"title":"U20 Six Nations","uri":"u20-six-nations","id":"217","oid":"217","order":7,"hasData":1},"211":{"title":"Pro D2","uri":"pro-d2","id":"119","oid":"211","order":8,"hasData":1},"208":{"title":"Bunnings NPC","uri":"bunnings-npc","id":"105","oid":"208","order":9,"hasData":1},"242":{"title":"Investec Champions Cup","uri":"european-champions-cup","id":"110","oid":"242","order":10,"hasData":1},"243":{"title":"Challenge Cup","uri":"challenge-cup","id":"118","oid":"243","order":11,"hasData":1},"340":{"title":"PWR","uri":"premiership-womens-rugby","id":"127","oid":"340","order":12,"hasData":1},"205":{"title":"Super Rugby Pacific","uri":"super-rugby","id":"104","oid":"205","order":13,"hasData":1},"207":{"title":"Currie Cup","uri":"currie-cup","id":"106","oid":"207","order":14,"hasData":1},"248":{"title":"Women's Six Nations","uri":"womens-six-nations","id":"125","oid":"248","order":16,"hasData":1},"274":{"title":"Women's Internationals","uri":"womens-internationals","id":"274","oid":"274","order":17,"hasData":1},"249":{"title":"Women's Rugby World Cup","uri":"womens-rugby-world-cup","id":"126","oid":"249","order":18,"hasData":1},"365":{"title":"Autumn Nations Series","uri":"autumn-nations-series","id":"124","oid":"365","order":19,"hasData":1},"2000":{"title":"Nations Championship","uri":"nations-championship","id":"2000","oid":"2000","order":20,"hasData":1},"1":{"title":"Rugby Hybrid Friendlies","uri":"rugby-hybrid-friendlies","id":"1","oid":"1","order":21,"hasData":1},"269":{"title":"Rugby Europe Championship","uri":"rugby-europe-championship","id":"269","oid":"269","order":22,"hasData":1},"221":{"title":"British & Irish Lions 2025","uri":"british-irish-lions","id":"113","oid":"221","order":23,"hasData":1},"214":{"title":"The Rugby Championship","uri":"the-rugby-championship","id":"109","oid":"214","order":24,"hasData":1},"141":{"title":"Super Rugby Pacific","uri":"super-rugby-pacific","id":"141","oid":"141","order":25,"hasData":1},"216":{"title":"World Rugby Junior World Championship","uri":"world-rugby-u20-championship","id":"216","oid":"216","order":25,"hasData":1},"219":{"title":"Pacific Nations Cup","uri":"pacific-nations-cup","id":"219","oid":"219","order":26,"hasData":1},"120":{"title":"Pacific Four Series","uri":"pacific-four-series","id":"120","oid":"120","order":27,"hasData":1},"862":{"title":"WXV 1","uri":"wxv-1","id":"862","oid":"862","order":29,"hasData":1},"863":{"title":"WXV 2","uri":"wxv-2","id":"863","oid":"863","order":30,"hasData":1},"864":{"title":"WXV 3","uri":"wxv-3","id":"864","oid":"864","order":31,"hasData":1},"151":{"title":"Major League Rugby","uri":"major-league-rugby","id":"131","oid":"151","order":32,"hasData":1},"116":{"title":"Premiership Cup","uri":"premiership-cup","id":"116","oid":"116","order":34,"hasData":1}}

Waar pas Pierre in die prentjie?

Daar is geen twyfel. Pierre Spies is tans besig om die Springbok afrigter, Heyneke Meyer, 'n hele paar hoofbrekens te besorg.

Spies, na byna twee jare se gesukkel met beserings, is besig om sy stempel in Super Rugby af te druk.

* For the English version, CLICK HERE!

Hoewel hy aanvanklik ietwat verroes was, is daar geen twyfel dat die Bulle se kaptein die afgelope aantal weke een van die beste losvoorspelers in die kompetisie was nie.

Kyk gerus maar na die statistiek van sy onlangse vertonings.

Waar pas Pierre in die prentjie?Spies maak gemiddeld 14 duikslae per wedstryd, dra die bal sowat agt keer per wedstryd en kom gereeld oor die voordeellyn. Voeg nou sy lynstaan bydrae by, waar hy tans vierde is op die lys van spelers wat lynstane op die opposisie se ingooie gaps. En dan was daar 'n paar geleenthede waar hy ook besit by die afbreekpunte gegaps het.

Maar dit beteken geensins dat hy verseker is van 'n plek in die Springbokspan of Wêreldbeker-goep nie.

Inteendeel, gegewe die groot aantal uitstaande losvoorspelers in Suid-Afrika, moet daar gevra word: Waar pas Pierre Spies in die Bok prentjie?

Duane Vermeulen, Suid-Afrika se Speler van die Jaar, is gewis voor in die No.8 tou. Warren Whiteley, wat verlede jaar in twee Toetse verskyn het, is self nie te versmaai nie. Inteendeel, daar is baie wat glo dat hy steeds 'n plek in die Bokspan verdien. Schalk Burger, wat in al drie die losvoorspeler posisies kan sak, lewer self uitstaande vertonings vanjaar.

Waar pas Pierre in die prentjie?Dit beteken Spies se pad terug na die Groen en Goud – hy het die laaste van sy 53 Toetse in Junie 2013 gespeel – is 'n baie styl opdraande.

Is daar plek vir hom elders in die losvoorspelers?

Hoewel hy gewis meer na die bal toe speel, is hy nie 'n oopkantflank nie. Boonop moet hy daar met manne soos Francois Louw, Marcell Coetzee en Siya Kolisi meeding. Arno Botha is boonop 'n baie bruikbare buiteperd.

En aan die toekant is die mededinging net so straf – manne soos Willem Alberts, Teboho Mahoje, Nizaam Carr en die buiteperd Jaco Kriel. En soos reeds genoem, kan Schalk Burger op enige plek in die losvoorspelers gebruik word.

Dit is altyd lekker om the spekuleer, maar die Bok afrigter is nie die soort mens wat maklik verander nie – tensy beserings hom daartoe dwing.

Waar pas Pierre in die prentjie?Die lostrio wat die Bok afrigter verlede jaar die meeste gebruik het was: No.6 Marcell Coetzee, No.7 Teboho Mohoje en No.8 Duane Vermeulen.

Francois Louw was egter die verkose No.6 voor sy besering verlede jaar.

Willem Alberts gaan gewis dinge moeilik maak vir Mohoje, wat reeds lank beseer is en waarskynlik eers oor 'n maand weer sal kan speel.

So, dit blyk dat No.8 gewis Spies se beste kans is vir 'n pad terug na die Bokspan. Maar daardie pad is nie met rose besaai nie.

Deur Jan de Koning

@King365ed

@rugby365com

Waar pas Pierre in die prentjie?

 

ADVERTISEMENT

Join free

Has Beauden Barrett Just Secured His World Cup Place? | Aotearoa Rugby Pod | Episode 36

KOKO Show | 13 October 2026 | WALLABIES BROUGHT CRASHING BACK TO EARTH! All Blacks Deliver Bledisloe Reality Check!

What Rugby Fans Don't See: Ben O'Keeffe on Life Under Pressure | ARP Extra

What Did the All Blacks’ Big Win Prove? | Episode 35 | Aotearoa Rugby Pod

Canada v England | WXV Global Series

MLR Weekly: New England Owner Errik Anderson re expansion/future, MLR News, College Rugby Corner

Spain v South Africa | WXV Global Series 2026 | Match Highlights

Chile v Hong Kong China | U20 Challenger 2026 | Match Highlights

Belgium v Portugal | U20 Challenger 2026 | Match Highlights

Write A Comment