{"209":{"title":"Six Nations","uri":"six-nations","id":"108","oid":"209","order":0,"hasData":1},"210":{"title":"Rugby World Cup","uri":"rugby-world-cup","id":"111","oid":"210","order":1,"hasData":1},"3":{"title":"International","uri":"internationals","id":"107","oid":"3","order":3,"hasData":1},"201":{"title":"Gallagher Premiership","uri":"premiership","id":"101","oid":"201","order":4,"hasData":1},"204":{"title":"United Rugby Championship","uri":"united-rugby-championship","id":"138","oid":"204","order":5,"hasData":1},"203":{"title":"TOP 14","uri":"top-14","id":"102","oid":"203","order":6,"hasData":1},"217":{"title":"U20 Six Nations","uri":"u20-six-nations","id":"217","oid":"217","order":7,"hasData":1},"211":{"title":"Pro D2","uri":"pro-d2","id":"119","oid":"211","order":8,"hasData":1},"208":{"title":"Bunnings NPC","uri":"bunnings-npc","id":"105","oid":"208","order":9,"hasData":1},"242":{"title":"Investec Champions Cup","uri":"european-champions-cup","id":"110","oid":"242","order":10,"hasData":1},"243":{"title":"Challenge Cup","uri":"challenge-cup","id":"118","oid":"243","order":11,"hasData":1},"340":{"title":"PWR","uri":"premiership-womens-rugby","id":"127","oid":"340","order":12,"hasData":1},"205":{"title":"Super Rugby Pacific","uri":"super-rugby","id":"104","oid":"205","order":13,"hasData":1},"207":{"title":"Currie Cup","uri":"currie-cup","id":"106","oid":"207","order":14,"hasData":1},"248":{"title":"Women's Six Nations","uri":"womens-six-nations","id":"125","oid":"248","order":16,"hasData":1},"274":{"title":"Women's Internationals","uri":"womens-internationals","id":"274","oid":"274","order":17,"hasData":1},"249":{"title":"Women's Rugby World Cup","uri":"womens-rugby-world-cup","id":"126","oid":"249","order":18,"hasData":1},"365":{"title":"Autumn Nations Series","uri":"autumn-nations-series","id":"124","oid":"365","order":19,"hasData":1},"2000":{"title":"Nations Championship","uri":"nations-championship","id":"2000","oid":"2000","order":20,"hasData":1},"1":{"title":"Rugby Hybrid Friendlies","uri":"rugby-hybrid-friendlies","id":"1","oid":"1","order":21,"hasData":1},"269":{"title":"Rugby Europe Championship","uri":"rugby-europe-championship","id":"269","oid":"269","order":22,"hasData":1},"221":{"title":"British & Irish Lions 2025","uri":"british-irish-lions","id":"113","oid":"221","order":23,"hasData":1},"214":{"title":"The Rugby Championship","uri":"the-rugby-championship","id":"109","oid":"214","order":24,"hasData":1},"141":{"title":"Super Rugby Pacific","uri":"super-rugby-pacific","id":"141","oid":"141","order":25,"hasData":1},"216":{"title":"World Rugby Junior World Championship","uri":"world-rugby-u20-championship","id":"216","oid":"216","order":25,"hasData":1},"219":{"title":"Pacific Nations Cup","uri":"pacific-nations-cup","id":"219","oid":"219","order":26,"hasData":1},"120":{"title":"Pacific Four Series","uri":"pacific-four-series","id":"120","oid":"120","order":27,"hasData":1},"862":{"title":"WXV 1","uri":"wxv-1","id":"862","oid":"862","order":29,"hasData":1},"863":{"title":"WXV 2","uri":"wxv-2","id":"863","oid":"863","order":30,"hasData":1},"864":{"title":"WXV 3","uri":"wxv-3","id":"864","oid":"864","order":31,"hasData":1},"151":{"title":"Major League Rugby","uri":"major-league-rugby","id":"131","oid":"151","order":32,"hasData":1},"116":{"title":"Premiership Cup","uri":"premiership-cup","id":"116","oid":"116","order":34,"hasData":1}}

Dagbreek reg vir die 'challenge'

2010 het aangebreek en so ook die jaarlikse Steinhoff Koshuisliga – die kompetisie wat elke jaar die beste rugby koshuis in die land kroon.

Dagbreek se eerstespan, die Bloutrein, het in die 2009 seisoen Universiteit Stellenbosch se eerste liga gewen en verteenwoordig gevolglik vir Maties in die koshuis uitklopkompitisie in die 2010 Steinhoff Koshuisliga.

Dagbreek se oefengroep het reeds die week voor JOOL bymekaar begin kom vir oefening (wat natuurlik meestal uit fiksheid bestaan het!). Daar is gesweet in die somer son, maar met elke oefening het die manne begin beter lyk en die afwagting het al hoe meer opgebou.

Op maandag die 8ste Februarie het Dagbreek hul eerste wedstryd van die jaar gespeel.

Dit was ‘n oefenwedstryd teen Simonsberg manskoshuis, ook van Stellenbosch, en het gedien as die voorwedstryd vir die stryd tussen Maties en TUT. Dit was ‘n wedstryd wat teen ‘n hoë intensiteit gespeel is waarin altwee spanne verskeie kombinasies en bewegings uitprobeer het. Na ‘n drie in die laaste minute het Simonsberg egter 16 teen 15 geseevier. Dit het egter gedien as ‘n goeie oefenwedstryd vir ons as span en ook as ‘n tipe proewe vir die groter oefengroep.

Na die wedstryd is die oefengroep gesny en die span kon met meer intensiewe en gefokusde voorbereiding begin. ‘n Week later het Dagbreek hul tweede opwarmingswedstryd gespeel, die keer teen Wellington se dorpspan. In die wedstryd het die span baie beter saam gespeel en die kombinasies en bewegings het goed begin saamwerk.

Dagbreek het die wedstryd 26-0 gewen. Daar is lekker gebraai en gekuier daarna as ‘n span, en die gees het hoog geloop.

Die tyd het nou aangebreek en almal is reg…

Baie dankie aan Steinhoff wat hierdie kompetisie moontlik maak en aan Maties Rugbyklub vir al hul hulp en ondersteuning vir ons wat die jaar vir Stellenbosch moet verteenwoordig.

Ons sien uit na ‘n lekker en ook baie taai paar weke, dit is inderdaad die agt beste koshuis spanne in die land wat deelneem. Maar aan die einde van die dag speel ons vir die liefde van die spel en hoop om ons koshuis en Stellenbos Universiteit se naam hoog te hou!

Deur Abrie van Zyl

ADVERTISEMENT

Join free

KOKO Show | 13 October 2026 | WALLABIES BROUGHT CRASHING BACK TO EARTH! All Blacks Deliver Bledisloe Reality Check!

What Rugby Fans Don't See: Ben O'Keeffe on Life Under Pressure | ARP Extra

What Did the All Blacks’ Big Win Prove? | Episode 35 | Aotearoa Rugby Pod

Canada v England | WXV Global Series

MLR Weekly: New England Owner Errik Anderson re expansion/future, MLR News, College Rugby Corner

Spain v South Africa | WXV Global Series 2026 | Match Highlights

Chile v Hong Kong China | U20 Challenger 2026 | Match Highlights

Belgium v Portugal | U20 Challenger 2026 | Match Highlights

Write A Comment