Get Newsletter

Dubbel aksie in Tukkies-wereld

‘n Dubbel-ronde in Tuks se Steinhoff-koshuisliga was uitendelik verlede week moontlik nadat reën en die gevolglike nat velde drie weke lank chaos veroorsaak het.

Onderstepoort is die voorloper op die puntelys met 18 punte ná vyf wedstryde – gevolg deur Mopanie (17), Boekenhout (14) en Sonop (9).

Die koshuisliga word eers laat in Julie hervat omdat die sportkampus gesluit gaan wees vir die duur van die Sokker Wêreldbeker-toernooi.

Deur Morris Gilbert

ADVERTISEMENT

Join free

Chasing The Sun | Series 1 Episode 1

PACIFIC FOUR SERIES 2024 | CANADA V USA

Japan Rugby League One | Verblitz v Eagles | Full Match Replay

Aotearoa Rugby Podcast | Episode 10

Fresh Starts | Episode 2 | Sam Whitelock

Royal Navy Men v Royal Air Force Men | Full Match Replay

Royal Navy Women v Royal Air Force Women | Full Match Replay

Abbie Ward: A Bump in the Road

Write A Comment