Get Newsletter

'Lucky Seven' vir Villagers se 'Sewes'?

‘n Man met ‘n goue plan. Daar word elke dag daaraan gewerk. ‘Sewes’ Wolmarans se idol kan dan nou niemand anders as Fourie du Preez wees nie, want dis ‘my plek daai’.

‘Sewes’ speel al 14 jaar rugby, sommer van graad ‘R’ af.

Van die welslae wat hy al bereik het – in St.8 het hy eeste span gespeel vir HTS Potchefstroom (in ‘n FNB Classic Clash) en vir Potch se Dorpspan waar hy teen SAWeermag, ENGLISH AIRFORSE en ENGLISH NAVY gespeel het. Hy het ook vir @TLANTIC SEVENS in St. 9 en matriek gespeel.

Tans is hy die voorste punte-maker in sy span en speel tans vir die tweede span Villagers in Pukke se Steinhoff Koshuisliga.

‘Sewes’ se droom vir eendag is om Nasionale Rugby te kan speel. Sy leuse is as ‘JY MY GAAN BYT, BYT EK JOU’.

Kliek hier vir Week Drie se uitslae en die puntestand in Pukke se Steinhoff Koshuisliga.

Deur Mario van de Wall

ADVERTISEMENT

Join free

Chasing The Sun | Series 1 Episode 1

PACIFIC FOUR SERIES 2024 | CANADA V USA

Japan Rugby League One | Verblitz v Eagles | Full Match Replay

Aotearoa Rugby Podcast | Episode 10

Fresh Starts | Episode 2 | Sam Whitelock

Royal Navy Men v Royal Air Force Men | Full Match Replay

Royal Navy Women v Royal Air Force Women | Full Match Replay

Abbie Ward: A Bump in the Road

Write A Comment