Maroela deur na halfeindronde
Steinhoff Maroela is deur na die halfeindronde van die 2010 Steinhoff Koshuisliga, nadat hy Steinhoff Villagters vanaand met 25-22 in Pretoria geklop het.
Vir die wenspan, wat die voortou die eerste keer twee minute voor die einde geneem het, het Jan-Spruyt Steenkamp ‘n drie gedruk en Adriaan Bornman met die doeslkop, vyf strafdoele en ‘n skepdoel geslaag het.
Vir Steinhoff Villagers, het Dirk Fourie ‘n drie gedruk en WD Botha met die doelskop en vyf strafdoele geslaag.
Deur Morris Gilbert
ADVERTISEMENT