Get Newsletter

Maroela verander een

Steinhoff Maroela het net een verandering aan sy beginspan gemaak vir Maandag se Steinhoff Koshuisliga wedstryd teen Bastion (UJ) in die UJ-stadion in Johannesburg.

Die verandering in die Tuks Koshuis-span is op regtervleuel, waar Ben Burger sy terugkeer maak ten koste van Frank Hoffman.

Paul van der Westhuizen, Maroela se afrigter, meen die wedstryd teen Bastion sal sy span se grootste enkele struikelblok oppad na die halfeindronde wees.

“Dit is daarom goed dat ons feitlik dieselfde span wat met Steinhoff Patriot afgereken het, ook teen Steinhoff Bastion in die veld kan stoot,” het hy gesê.

Die Steinhoff Maroela span: 15 Adriaan Bornman (kaptein), 14 Ben Burger, 13 Riaan Kotze, 12 Chris Ehlers, 11 Henri Beyer, 10 Stanley Twiname, 9 Jan-Spruyt Steenkamp, 8 Rudolph Smith, 7 Theunis Jacobs, 6 Fritz Reyners, 5 Francois Webb, 4 Martin Smith, 3 Wihan Visagie, 2 Dirk Landman, 1 Claude Brink.
Plaasvervangers:  16 André Erasmus, 17 Pieree Joubert, 18 Wayde O’Donoghue, 19 Luvan Cass, 20 Franna van Wyk, 21 Jaco Myburgh, 22 Frank Hoffman, 23 Jason Arundale.

Afskop: 5nm

ADVERTISEMENT

Join free

Chasing The Sun | Series 1 Episode 1

PACIFIC FOUR SERIES 2024 | CANADA V USA

Japan Rugby League One | Verblitz v Eagles | Full Match Replay

Aotearoa Rugby Podcast | Episode 10

Fresh Starts | Episode 2 | Sam Whitelock

Royal Navy Men v Royal Air Force Men | Full Match Replay

Royal Navy Women v Royal Air Force Women | Full Match Replay

Abbie Ward: A Bump in the Road

Write A Comment