{"209":{"title":"Six Nations","uri":"six-nations","id":"108","oid":"209","order":0,"hasData":1},"210":{"title":"Rugby World Cup","uri":"rugby-world-cup","id":"111","oid":"210","order":1,"hasData":1},"3":{"title":"International","uri":"internationals","id":"107","oid":"3","order":3,"hasData":1},"201":{"title":"Gallagher Premiership","uri":"premiership","id":"101","oid":"201","order":4,"hasData":1},"204":{"title":"United Rugby Championship","uri":"united-rugby-championship","id":"138","oid":"204","order":5,"hasData":1},"203":{"title":"TOP 14","uri":"top-14","id":"102","oid":"203","order":6,"hasData":1},"217":{"title":"U20 Six Nations","uri":"u20-six-nations","id":"217","oid":"217","order":7,"hasData":1},"211":{"title":"Pro D2","uri":"pro-d2","id":"119","oid":"211","order":8,"hasData":1},"208":{"title":"Bunnings NPC","uri":"bunnings-npc","id":"105","oid":"208","order":9,"hasData":1},"242":{"title":"Investec Champions Cup","uri":"european-champions-cup","id":"110","oid":"242","order":10,"hasData":1},"243":{"title":"Challenge Cup","uri":"challenge-cup","id":"118","oid":"243","order":11,"hasData":1},"340":{"title":"PWR","uri":"premiership-womens-rugby","id":"127","oid":"340","order":12,"hasData":1},"205":{"title":"Super Rugby Pacific","uri":"super-rugby","id":"104","oid":"205","order":13,"hasData":1},"207":{"title":"Currie Cup","uri":"currie-cup","id":"106","oid":"207","order":14,"hasData":1},"248":{"title":"Women's Six Nations","uri":"womens-six-nations","id":"125","oid":"248","order":16,"hasData":1},"274":{"title":"Women's Internationals","uri":"womens-internationals","id":"274","oid":"274","order":17,"hasData":1},"249":{"title":"Women's Rugby World Cup","uri":"womens-rugby-world-cup","id":"126","oid":"249","order":18,"hasData":1},"365":{"title":"Autumn Nations Series","uri":"autumn-nations-series","id":"124","oid":"365","order":19,"hasData":1},"2000":{"title":"Nations Championship","uri":"nations-championship","id":"2000","oid":"2000","order":20,"hasData":1},"1":{"title":"Rugby Hybrid Friendlies","uri":"rugby-hybrid-friendlies","id":"1","oid":"1","order":21,"hasData":1},"269":{"title":"Rugby Europe Championship","uri":"rugby-europe-championship","id":"269","oid":"269","order":22,"hasData":1},"221":{"title":"British & Irish Lions 2025","uri":"british-irish-lions","id":"113","oid":"221","order":23,"hasData":1},"214":{"title":"The Rugby Championship","uri":"the-rugby-championship","id":"109","oid":"214","order":24,"hasData":1},"141":{"title":"Super Rugby Pacific","uri":"super-rugby-pacific","id":"141","oid":"141","order":25,"hasData":1},"216":{"title":"World Rugby Junior World Championship","uri":"world-rugby-u20-championship","id":"216","oid":"216","order":25,"hasData":1},"219":{"title":"Pacific Nations Cup","uri":"pacific-nations-cup","id":"219","oid":"219","order":26,"hasData":1},"120":{"title":"Pacific Four Series","uri":"pacific-four-series","id":"120","oid":"120","order":27,"hasData":1},"862":{"title":"WXV 1","uri":"wxv-1","id":"862","oid":"862","order":29,"hasData":1},"863":{"title":"WXV 2","uri":"wxv-2","id":"863","oid":"863","order":30,"hasData":1},"864":{"title":"WXV 3","uri":"wxv-3","id":"864","oid":"864","order":31,"hasData":1},"151":{"title":"Major League Rugby","uri":"major-league-rugby","id":"131","oid":"151","order":32,"hasData":1},"116":{"title":"Premiership Cup","uri":"premiership-cup","id":"116","oid":"116","order":34,"hasData":1}}

Schoeman: 'Ons kan die ding wen!'

Johnny Schoeman, puik agtsteman van Huis Armentum, glo sy span beskik die vermoë om vanjaar die Steinhoff Koshuisrugby Kampioenskap in te palm.

Schoeman was Maandag op Shimla Park een van sy span se groot span se groot uitblinkers in hul reuse 61-19 sege oor Steinhoff Majuba (Maties).

Schoeman (21) het deurgaans uitstekende spel gelewer en as daar ‘n speler van die wedstryd toekenning was, moes hy ‘n baie sterk kandidaat gewees het.

Hy beskik geweldige spoed vir ‘n losvoorspeler en sy beweeglikheid en sterk lopies maak hom veral ‘n moeilike kalant om grond toe te bring.

Maar dis nie net met die bal onder die arm waar hy uitblink nie. Hy het ook ‘n hoë werksverrigting en steek nie lyf weg as dit by verdediging kom nie.

En om sy spel nog ‘n verdere dimensie te gee, beskik hy boonop oor ‘n goeie linker skopskoen en teen Majuba het hy getoon hy kan die bal op ‘n tikkie plaas.

Maar sy posisionele spel is sonder twyfel een van sy sterk punte en dis sy vermoë om die wedstryd goed te lees wat hom so ‘n goeie agtsteman maak.

“Ja, ek sal sê my aanvoeling vir die spel, soos wanneer om terug te val en van diep af te speel, is die faset wat ek die meeste van die spel geniet,” sê hy aan varsitycup.co.za.

Schoeman, wat ook sy koshuis se primarus is, het verlede jaar op George sy span aangevoer toe Armentum een van sy drie wedstryde gewen het.

Vanjaar is sy derde jaar wat hy vir Armentum uitdraf en het het ook al vir die Universiteit van die Vrystaat se Onder-19- en Onder-21-span gespeel – soms selfs as slot.

Volgens hom tel Armentum se sege oor Reitz in verlede jaar se Kovsie-koshuisrugby eindstryd as een van sy hoogtepunte in sy jong rugbyloopbaan.

“Ook om provinsiale rugby op skool vir die Griffons en daarna vir die Vrystaat o.19 te speel, was spesiaal,” voeg hy by.

So hoe sien hy sy span se kanse in die nasionale koshuis kompetisie?

Hy antwoord: “Ons staan gewis ‘n goeie kans, en as ons ons koppe op die grond hou, kan ons verseker op ‘n goeie dag die beker huis toe bring.”

Om die Steinhoff Koshuiskampioenskap te verower tel ook as een van sy persoonlike doelwitte.

“Dit sal ook lekker wees om vir die varsity (Shimlas) te speel, dis mos maar waarna elke ou mik,” het hy gesê.

ADVERTISEMENT

Join free

KOKO Show | 13 October 2026 | WALLABIES BROUGHT CRASHING BACK TO EARTH! All Blacks Deliver Bledisloe Reality Check!

What Rugby Fans Don't See: Ben O'Keeffe on Life Under Pressure | ARP Extra

What Did the All Blacks’ Big Win Prove? | Episode 35 | Aotearoa Rugby Pod

Canada v England | WXV Global Series

MLR Weekly: New England Owner Errik Anderson re expansion/future, MLR News, College Rugby Corner

Spain v South Africa | WXV Global Series 2026 | Match Highlights

Chile v Hong Kong China | U20 Challenger 2026 | Match Highlights

Belgium v Portugal | U20 Challenger 2026 | Match Highlights

Write A Comment