{"209":{"title":"Six Nations","uri":"six-nations","id":"108","oid":"209","order":0,"hasData":1},"210":{"title":"Rugby World Cup","uri":"rugby-world-cup","id":"111","oid":"210","order":1,"hasData":1},"3":{"title":"International","uri":"internationals","id":"107","oid":"3","order":3,"hasData":1},"201":{"title":"Gallagher Premiership","uri":"premiership","id":"101","oid":"201","order":4,"hasData":1},"204":{"title":"United Rugby Championship","uri":"united-rugby-championship","id":"138","oid":"204","order":5,"hasData":1},"203":{"title":"TOP 14","uri":"top-14","id":"102","oid":"203","order":6,"hasData":1},"217":{"title":"U20 Six Nations","uri":"u20-six-nations","id":"217","oid":"217","order":7,"hasData":1},"211":{"title":"Pro D2","uri":"pro-d2","id":"119","oid":"211","order":8,"hasData":1},"208":{"title":"Bunnings NPC","uri":"bunnings-npc","id":"105","oid":"208","order":9,"hasData":1},"242":{"title":"Investec Champions Cup","uri":"european-champions-cup","id":"110","oid":"242","order":10,"hasData":1},"243":{"title":"Challenge Cup","uri":"challenge-cup","id":"118","oid":"243","order":11,"hasData":1},"340":{"title":"PWR","uri":"premiership-womens-rugby","id":"127","oid":"340","order":12,"hasData":1},"205":{"title":"Super Rugby Pacific","uri":"super-rugby","id":"104","oid":"205","order":13,"hasData":1},"207":{"title":"Currie Cup","uri":"currie-cup","id":"106","oid":"207","order":14,"hasData":1},"248":{"title":"Women's Six Nations","uri":"womens-six-nations","id":"125","oid":"248","order":16,"hasData":1},"274":{"title":"Women's Internationals","uri":"womens-internationals","id":"274","oid":"274","order":17,"hasData":1},"249":{"title":"Women's Rugby World Cup","uri":"womens-rugby-world-cup","id":"126","oid":"249","order":18,"hasData":1},"365":{"title":"Autumn Nations Series","uri":"autumn-nations-series","id":"124","oid":"365","order":19,"hasData":1},"2000":{"title":"Nations Championship","uri":"nations-championship","id":"2000","oid":"2000","order":20,"hasData":1},"1":{"title":"Rugby Hybrid Friendlies","uri":"rugby-hybrid-friendlies","id":"1","oid":"1","order":21,"hasData":1},"269":{"title":"Rugby Europe Championship","uri":"rugby-europe-championship","id":"269","oid":"269","order":22,"hasData":1},"221":{"title":"British & Irish Lions 2025","uri":"british-irish-lions","id":"113","oid":"221","order":23,"hasData":1},"214":{"title":"The Rugby Championship","uri":"the-rugby-championship","id":"109","oid":"214","order":24,"hasData":1},"141":{"title":"Super Rugby Pacific","uri":"super-rugby-pacific","id":"141","oid":"141","order":25,"hasData":1},"216":{"title":"World Rugby Junior World Championship","uri":"world-rugby-u20-championship","id":"216","oid":"216","order":25,"hasData":1},"219":{"title":"Pacific Nations Cup","uri":"pacific-nations-cup","id":"219","oid":"219","order":26,"hasData":1},"120":{"title":"Pacific Four Series","uri":"pacific-four-series","id":"120","oid":"120","order":27,"hasData":1},"862":{"title":"WXV 1","uri":"wxv-1","id":"862","oid":"862","order":29,"hasData":1},"863":{"title":"WXV 2","uri":"wxv-2","id":"863","oid":"863","order":30,"hasData":1},"864":{"title":"WXV 3","uri":"wxv-3","id":"864","oid":"864","order":31,"hasData":1},"151":{"title":"Major League Rugby","uri":"major-league-rugby","id":"131","oid":"151","order":32,"hasData":1},"116":{"title":"Premiership Cup","uri":"premiership-cup","id":"116","oid":"116","order":34,"hasData":1}}

Maties skare inspireer Hoffmann

Maties se indrukwekkende skakel Conrad Hoffmann speel van die beste rugby van sy loopbaan in vanjaar se Varsitybeker-toernooi, met Speler van die Wedstryd toekennings in die eerste twee rondtes. Hy sê egter dat die beste beloning is die ongelooflike ondersteuning wat sy span van die toeskouers in Stellenbosch ontvang.

As ‘n speler met Curriebeker en Super 14 ervaring, het die talentvolle en veelsydige speler – wat skrumskakel en losskakel kan speel – reeds in van die land se voorste stadions uitgedraf.

Tenspyte van sy ‘ander’ rugby ervaringe, die 22-jarige ster sê dat hy, letterlik, oorweldig is deur die ondersteuning wat hulle in die 2010 FNB Varsitybekerreeks aangebied deur Steinhoff International ontvang.

“Geen ander span kan skares lok soos die Maties nie,” het Hoffmann aan varsitycup.co.za gesê, “Dit is ongelooflik.

“Ek het natuurlik al voor groter getalle toeskouers gespeel, maar die invloed en bydraes van die studente by die Danie Craven Stadion verleen ‘n ongelooflike atmosfeer aan die geleentheid.”

Hoffmann is ‘n groot aanhanger van die Varsitybekerreeks sedert hy – teen NMMU, op 1 Februarie – sy buiging in die toernooi gemaak het.

Hoewel baie spelers hul eerste treë in die Varsitybeker-toernooi gee – voor hulle dan die trappe na hoër louere, soos die Curriebeker en Super 14, neem – het dit Hoffmann nie ontglip dat hy dinge andersom gedoen het nie.

“Daar is ‘n baie ontspanne en genotvolle atmosfeer in die Varsitybeker-toernooi,” het hy gesê.

“Die ontspanne benadering beteken egter nie dit is enigsins makliker nie, maar daar is ‘n aantal goeie konsepte wat van die veld af plaasvind – soos die pienk broek vir die speler van die wedstryd – wat ‘n bydrae lewer tot die gesellige atmosfeer.”

Hoffmann het ‘n soort houvas op die Pienk Broek in die Maties se span en aanstaande week teen die Shimlas sal hy dit vir die tweede agtereenvolgende wedstryd dra.

“Ek was eintlik maar gelukkig,” het ‘n ietwat beskeie Hoffmann gesê.

“Ek is nou nie juis die soort ou wat daarvan hou om my prestasies aan ‘n kapstok te hang nie; ek geniet dit om net te kan speel ná ek so lank met beserings buite aksie was [‘n jaar-en-‘n-half] en dit is fantsaties om in ‘n reeks soos die Varsitybeker te kan meeding.”

Deur Jan de Koning

ADVERTISEMENT

Join free

KOKO Show | 13 October 2026 | WALLABIES BROUGHT CRASHING BACK TO EARTH! All Blacks Deliver Bledisloe Reality Check!

What Rugby Fans Don't See: Ben O'Keeffe on Life Under Pressure | ARP Extra

What Did the All Blacks’ Big Win Prove? | Episode 35 | Aotearoa Rugby Pod

Canada v England | WXV Global Series

MLR Weekly: New England Owner Errik Anderson re expansion/future, MLR News, College Rugby Corner

Spain v South Africa | WXV Global Series 2026 | Match Highlights

Chile v Hong Kong China | U20 Challenger 2026 | Match Highlights

Belgium v Portugal | U20 Challenger 2026 | Match Highlights

Write A Comment