{"209":{"title":"Six Nations","uri":"six-nations","id":"108","oid":"209","order":0,"hasData":1},"210":{"title":"Rugby World Cup","uri":"rugby-world-cup","id":"111","oid":"210","order":1,"hasData":1},"3":{"title":"International","uri":"internationals","id":"107","oid":"3","order":3,"hasData":1},"201":{"title":"Gallagher Premiership","uri":"premiership","id":"101","oid":"201","order":4,"hasData":1},"204":{"title":"United Rugby Championship","uri":"united-rugby-championship","id":"138","oid":"204","order":5,"hasData":1},"203":{"title":"TOP 14","uri":"top-14","id":"102","oid":"203","order":6,"hasData":1},"217":{"title":"U20 Six Nations","uri":"u20-six-nations","id":"217","oid":"217","order":7,"hasData":1},"211":{"title":"Pro D2","uri":"pro-d2","id":"119","oid":"211","order":8,"hasData":1},"208":{"title":"Bunnings NPC","uri":"bunnings-npc","id":"105","oid":"208","order":9,"hasData":1},"242":{"title":"Investec Champions Cup","uri":"european-champions-cup","id":"110","oid":"242","order":10,"hasData":1},"243":{"title":"Challenge Cup","uri":"challenge-cup","id":"118","oid":"243","order":11,"hasData":1},"340":{"title":"PWR","uri":"premiership-womens-rugby","id":"127","oid":"340","order":12,"hasData":1},"205":{"title":"Super Rugby Pacific","uri":"super-rugby","id":"104","oid":"205","order":13,"hasData":1},"207":{"title":"Currie Cup","uri":"currie-cup","id":"106","oid":"207","order":14,"hasData":1},"248":{"title":"Women's Six Nations","uri":"womens-six-nations","id":"125","oid":"248","order":16,"hasData":1},"274":{"title":"Women's Internationals","uri":"womens-internationals","id":"274","oid":"274","order":17,"hasData":1},"249":{"title":"Women's Rugby World Cup","uri":"womens-rugby-world-cup","id":"126","oid":"249","order":18,"hasData":1},"365":{"title":"Autumn Nations Series","uri":"autumn-nations-series","id":"124","oid":"365","order":19,"hasData":1},"2000":{"title":"Nations Championship","uri":"nations-championship","id":"2000","oid":"2000","order":20,"hasData":1},"1":{"title":"Rugby Hybrid Friendlies","uri":"rugby-hybrid-friendlies","id":"1","oid":"1","order":21,"hasData":1},"269":{"title":"Rugby Europe Championship","uri":"rugby-europe-championship","id":"269","oid":"269","order":22,"hasData":1},"221":{"title":"British & Irish Lions 2025","uri":"british-irish-lions","id":"113","oid":"221","order":23,"hasData":1},"214":{"title":"The Rugby Championship","uri":"the-rugby-championship","id":"109","oid":"214","order":24,"hasData":1},"141":{"title":"Super Rugby Pacific","uri":"super-rugby-pacific","id":"141","oid":"141","order":25,"hasData":1},"216":{"title":"World Rugby Junior World Championship","uri":"world-rugby-u20-championship","id":"216","oid":"216","order":25,"hasData":1},"219":{"title":"Pacific Nations Cup","uri":"pacific-nations-cup","id":"219","oid":"219","order":26,"hasData":1},"120":{"title":"Pacific Four Series","uri":"pacific-four-series","id":"120","oid":"120","order":27,"hasData":1},"862":{"title":"WXV 1","uri":"wxv-1","id":"862","oid":"862","order":29,"hasData":1},"863":{"title":"WXV 2","uri":"wxv-2","id":"863","oid":"863","order":30,"hasData":1},"864":{"title":"WXV 3","uri":"wxv-3","id":"864","oid":"864","order":31,"hasData":1},"151":{"title":"Major League Rugby","uri":"major-league-rugby","id":"131","oid":"151","order":32,"hasData":1},"116":{"title":"Premiership Cup","uri":"premiership-cup","id":"116","oid":"116","order":34,"hasData":1}}

Shimlas: 'Goeie begin is belangrik'

Verlede jaar moes Jaco Swanepoel, hoofafrigter van FNB Shimlas, toesien hoe ‘n swak begin sy span se aanslag op die FNB Varsitybeker, aangebied deur Steinhoff International, in die wiele ry. Vanjaar is die breier van die Kovsies vasbeslote om nie daardie fout te herhaal nie.

Die Shimlas – wat die 2009 weergawe van die Varsitybeker-toernooi met ‘n verbysterende 78-22 oorwinning oor TUT afgesluit het – moes toesien hoe hulle na ‘n oorwinning oor NMMU in die eerste week, drie agtereenvolgende nederlae gely het.

Ten spyte daarvan dat hulle die reeks met ‘n 39-22 oorwinning oor Tuks, ‘n naelskraapse 20-23 nederlaag teen UK en daardie allemintige oorwinning oor TUT afgesluit het, was dit gewis ‘n geval van ‘te min, te laat’ – met net ‘n paar punte wat hulle van ‘n plek in die halfeindtsryd geskei het.

“Dit is baie belangrik dat ons goed begin,” het Swanepoel in gesprek met varsitycup.co.za gesê.

“In die verlede het ons altyd baie stadig uit die blokke gekom en in ‘n toernooi soos dié Varsitybekerreeks, wat oor ‘n enkelrondte beslis word, kan jy gewis nie bekostig om te vêr agter te raak in die wedloop om uitspeel-plekke nie.”

Hoewel Swanepoel hom daarby berus dat sy span goed moet begin, is hy ook bewus daarvan hoe mededingend die Varsitybekerreeks is.

“Ek dink nie die spelers besef hoe gelukkig hulle is om in ‘n toernooi van dié gestalte betrokke te wees nie. Dit laat jou dink… wat het ons so vier, vyf jaar gelede gedoen toe daar nie ‘n Varsitybekerreeks was nie?

“Soos jy weet, dit word gewis nie makliker nie, maar soos ek gesê het, dit is van uiterste belang dat ons goed begin en dan sal ons verder beplan.”

Die Kovsie breier het gelukkig nie te veel sleutelspelers sedert verlede jaar verloor nie (sommige het elders verhuis en vier is te oud om in die Varsitybekerreeks te speel”), maar ons sal gewis ‘n ogie hou oor die Shimlas se siekeboeg, aangesien een of sleutelsepelers nog besig is om te herstel ná hulle in die afseisoen onder die snymes was.

“Daar is ook ‘n paar nuwe gesigte in ons groep,” het Swanepoel bygevoeg. “Wat vir my belangrik is, is dat die spelers wat agtergebly ná verlede jaar, sal nou ‘n jaar ouer wees en hopelik beter toegerus.”

Shimlas, wat hierdie naweek in ‘n voorseisoen-wedstryd teen Tukkies te staan kom, gaan op Maandag 1 Februarie teen die woelige UK in die eerste rondte van die 2010 Varsitybekerreeks te staan kom. Shimlas kon die Ikeys nog nooit in die Varsitybelerreeks klop nie.

ADVERTISEMENT

Join free

KOKO Show | 13 October 2026 | WALLABIES BROUGHT CRASHING BACK TO EARTH! All Blacks Deliver Bledisloe Reality Check!

What Rugby Fans Don't See: Ben O'Keeffe on Life Under Pressure | ARP Extra

What Did the All Blacks’ Big Win Prove? | Episode 35 | Aotearoa Rugby Pod

Canada v England | WXV Global Series

MLR Weekly: New England Owner Errik Anderson re expansion/future, MLR News, College Rugby Corner

Spain v South Africa | WXV Global Series 2026 | Match Highlights

Chile v Hong Kong China | U20 Challenger 2026 | Match Highlights

Belgium v Portugal | U20 Challenger 2026 | Match Highlights

Write A Comment