{"209":{"title":"Six Nations","uri":"six-nations","id":"108","oid":"209","order":0,"hasData":1},"210":{"title":"Rugby World Cup","uri":"rugby-world-cup","id":"111","oid":"210","order":1,"hasData":1},"3":{"title":"International","uri":"internationals","id":"107","oid":"3","order":3,"hasData":1},"201":{"title":"Gallagher Premiership","uri":"premiership","id":"101","oid":"201","order":4,"hasData":1},"204":{"title":"United Rugby Championship","uri":"united-rugby-championship","id":"138","oid":"204","order":5,"hasData":1},"203":{"title":"TOP 14","uri":"top-14","id":"102","oid":"203","order":6,"hasData":1},"217":{"title":"U20 Six Nations","uri":"u20-six-nations","id":"217","oid":"217","order":7,"hasData":1},"211":{"title":"Pro D2","uri":"pro-d2","id":"119","oid":"211","order":8,"hasData":1},"208":{"title":"Bunnings NPC","uri":"bunnings-npc","id":"105","oid":"208","order":9,"hasData":1},"242":{"title":"Investec Champions Cup","uri":"european-champions-cup","id":"110","oid":"242","order":10,"hasData":1},"243":{"title":"Challenge Cup","uri":"challenge-cup","id":"118","oid":"243","order":11,"hasData":1},"340":{"title":"PWR","uri":"premiership-womens-rugby","id":"127","oid":"340","order":12,"hasData":1},"205":{"title":"Super Rugby Pacific","uri":"super-rugby","id":"104","oid":"205","order":13,"hasData":1},"207":{"title":"Currie Cup","uri":"currie-cup","id":"106","oid":"207","order":14,"hasData":1},"248":{"title":"Women's Six Nations","uri":"womens-six-nations","id":"125","oid":"248","order":16,"hasData":1},"274":{"title":"Women's Internationals","uri":"womens-internationals","id":"274","oid":"274","order":17,"hasData":1},"249":{"title":"Women's Rugby World Cup","uri":"womens-rugby-world-cup","id":"126","oid":"249","order":18,"hasData":1},"365":{"title":"Autumn Nations Series","uri":"autumn-nations-series","id":"124","oid":"365","order":19,"hasData":1},"2000":{"title":"Nations Championship","uri":"nations-championship","id":"2000","oid":"2000","order":20,"hasData":1},"1":{"title":"Rugby Hybrid Friendlies","uri":"rugby-hybrid-friendlies","id":"1","oid":"1","order":21,"hasData":1},"269":{"title":"Rugby Europe Championship","uri":"rugby-europe-championship","id":"269","oid":"269","order":22,"hasData":1},"221":{"title":"British & Irish Lions 2025","uri":"british-irish-lions","id":"113","oid":"221","order":23,"hasData":1},"214":{"title":"The Rugby Championship","uri":"the-rugby-championship","id":"109","oid":"214","order":24,"hasData":1},"141":{"title":"Super Rugby Pacific","uri":"super-rugby-pacific","id":"141","oid":"141","order":25,"hasData":1},"216":{"title":"World Rugby Junior World Championship","uri":"world-rugby-u20-championship","id":"216","oid":"216","order":25,"hasData":1},"219":{"title":"Pacific Nations Cup","uri":"pacific-nations-cup","id":"219","oid":"219","order":26,"hasData":1},"120":{"title":"Pacific Four Series","uri":"pacific-four-series","id":"120","oid":"120","order":27,"hasData":1},"862":{"title":"WXV 1","uri":"wxv-1","id":"862","oid":"862","order":29,"hasData":1},"863":{"title":"WXV 2","uri":"wxv-2","id":"863","oid":"863","order":30,"hasData":1},"864":{"title":"WXV 3","uri":"wxv-3","id":"864","oid":"864","order":31,"hasData":1},"151":{"title":"Major League Rugby","uri":"major-league-rugby","id":"131","oid":"151","order":32,"hasData":1},"116":{"title":"Premiership Cup","uri":"premiership-cup","id":"116","oid":"116","order":34,"hasData":1}}

Bulle vang Wolramme

Marlow het Saterdag, 27 Julie, in hul jaarlikse ENB wedstryd teen Oakdale kragte gemeet.

Daar het twaalf wedstryde op Marlow plaasgevind en in al die wedstryde het beide skole mekaar met klipharde Landbouskole rugby aangevat. Oakdale se spanne het goeie rekenskap van hulself gegee en wen al die kragmetings.

In die hoofwedstryd wen Oakdale 17-9. Die wedstryd het met baie fisieke spel begin waar Oakdale die eerste punte in die kragmeting aangeteken het. Die besoekers druk hul eerste drie nadat hulle goeie fasespel bewerkstellig en die doellyn met mening aanval.

Skrumskakel, Pierre du Toit, duik oor die doellyn en het dan ook sy drie verdoel. Marlow het ook elke keer gevaarlik vertoon wanneer hulle met die agterlyn aangeval het. Daar was ‘n paar geleenthede om agter die doellyn te gaan kuier, maar verkeerde opsies het tot verbroude kanse gelei. Marlow se eerste punte word aangeteken deur Dirk van Wyk, heelagter, wat slaag met ‘n strafdoel.

Dirk het dan ook met die tweede strafdoel geslaag en die telling was 7-6 in Oakdale se guns. Die besoekers druk hul tweede drie deur Nemo Roelofse, vaskopstut, wat oor die doellyn duik. Marlow was op die aanval, met Oakdale wat omgekeerde besit bewerkstellig en Nemo hardloop vanaf die halflyn om sy drie te druk.

Pierre het ook die drie verdoel. Marlow het hierna weer verwoed aangeval en dwing ‘n strafskop af. Dirk slaag met sy derde strafdoel. Die halftydtelling kom te staan op 14-9 in Oakdale se guns.

In die tweede helfte het Marlow die meeste van die balbesit gehad en ook gebiedsvoordeel geniet. Die Wolramme het met slim spel reg aan die begin van die helfte die doellyn oorgesteek. Ockert du Preez, flank, duik oor die doellyn.

Die wedstrydbeamptes was nie in plek nie en dus word die drie ongelukkig nie toegeken nie. Marlow het nog geleenthede gehad, maar opsies en besluitneming het hulle kanse in die wiele gery. Oakdale teken aan die einde van die wedstryd hul laaste punte aan deur ‘n strafdoel van Pierre du Toit.

Marlow het in die vaste skrums en by die afbreekpunte vir Oakdale getroef. Marlow se agterlyn het ook elke keer gevaarlik vertoon met binnesenter, Peet Schoeman, wat ‘n goeie wedstryd beleef het. Oakdale se lynstane was briljant en het hul min geleenthede, effektief gebruik.

Baie geluk aan die Bulle!

Deur Derik Olivier

ADVERTISEMENT

Join free

Has Beauden Barrett Just Secured His World Cup Place? | Aotearoa Rugby Pod | Episode 36

KOKO Show | 13 October 2026 | WALLABIES BROUGHT CRASHING BACK TO EARTH! All Blacks Deliver Bledisloe Reality Check!

What Rugby Fans Don't See: Ben O'Keeffe on Life Under Pressure | ARP Extra

What Did the All Blacks’ Big Win Prove? | Episode 35 | Aotearoa Rugby Pod

Canada v England | WXV Global Series

MLR Weekly: New England Owner Errik Anderson re expansion/future, MLR News, College Rugby Corner

Spain v South Africa | WXV Global Series 2026 | Match Highlights

Chile v Hong Kong China | U20 Challenger 2026 | Match Highlights

Belgium v Portugal | U20 Challenger 2026 | Match Highlights

Write A Comment