Get Newsletter

Daniël Pienaar Tiere klop Grey

Grey het ootuigend die oorhand in die meeste wedstryde vanjaar gehad.

ADVERTISEMENT

Tydens die 1ste span wedstryd was dit egter 'n ander storie. Die Tiere was vanaf die eerste afskop baie gemotiveerd en doelgerig on die manne van die Baai met goeie verdediging en aanvallende spel te stuit.

Die Tiere het eerste punte aangeteken, maar teen halftyd was die telling 15-10 in Grey ge guns.

Die tweede halfte was gekenmerk met harde aanval en verdediging van beide spanne. Nadat Daniël Pienaar vir 'n lang tyd met 24-15 voor was, het Grey nog 'n drie gedruk en het die telling tot 24-20 gevorder.

Die Tiere het egter daarin geslaag om verwoede Grey aanvallende spel teen die einde van die wedstryd te weerstaan en toe die eindfluitjie blaas, was die telling steeds 24-20 in Daniël Pienaar se guns.

Deur Daniël Pienaar

Join free

Boks Office | Episode 32 | How To Win Europe

Round 12 Highlights | PWR 2024/25

Bristol Bears vs Gloucester-Hartpury | PWR 2024/25 | Full Match Replay

Toshiba Brave Lupus Tokyo vs Kobelco Kobe Steelers | Japan Rugby League One 2024/25 | Full Match

Edinburgh vs Brython | Celtic Challenge 2024/25 | Match Highlights

Yokohama Canon Eagles vs Toshiba Brave Lupus Tokyo | Japan Rugby League One 2024/25 | Full Match Replay

Global Schools Challenge | Day 2 Replay

AUSTRALIA vs USA behind the scenes | HSBC SVNS Embedded | E04

Write A Comment