{"209":{"title":"Six Nations","uri":"six-nations","id":"108","oid":"209","order":0,"hasData":1},"210":{"title":"Rugby World Cup","uri":"rugby-world-cup","id":"111","oid":"210","order":1,"hasData":1},"3":{"title":"International","uri":"internationals","id":"107","oid":"3","order":3,"hasData":1},"201":{"title":"Gallagher Premiership","uri":"premiership","id":"101","oid":"201","order":4,"hasData":1},"204":{"title":"United Rugby Championship","uri":"united-rugby-championship","id":"138","oid":"204","order":5,"hasData":1},"203":{"title":"TOP 14","uri":"top-14","id":"102","oid":"203","order":6,"hasData":1},"217":{"title":"U20 Six Nations","uri":"u20-six-nations","id":"217","oid":"217","order":7,"hasData":1},"211":{"title":"Pro D2","uri":"pro-d2","id":"119","oid":"211","order":8,"hasData":1},"208":{"title":"Bunnings NPC","uri":"bunnings-npc","id":"105","oid":"208","order":9,"hasData":1},"242":{"title":"Investec Champions Cup","uri":"european-champions-cup","id":"110","oid":"242","order":10,"hasData":1},"243":{"title":"Challenge Cup","uri":"challenge-cup","id":"118","oid":"243","order":11,"hasData":1},"340":{"title":"PWR","uri":"premiership-womens-rugby","id":"127","oid":"340","order":12,"hasData":1},"205":{"title":"Super Rugby Pacific","uri":"super-rugby","id":"104","oid":"205","order":13,"hasData":1},"207":{"title":"Currie Cup","uri":"currie-cup","id":"106","oid":"207","order":14,"hasData":1},"248":{"title":"Women's Six Nations","uri":"womens-six-nations","id":"125","oid":"248","order":16,"hasData":1},"274":{"title":"Women's Internationals","uri":"womens-internationals","id":"274","oid":"274","order":17,"hasData":1},"249":{"title":"Women's Rugby World Cup","uri":"womens-rugby-world-cup","id":"126","oid":"249","order":18,"hasData":1},"365":{"title":"Autumn Nations Series","uri":"autumn-nations-series","id":"124","oid":"365","order":19,"hasData":1},"2000":{"title":"Nations Championship","uri":"nations-championship","id":"2000","oid":"2000","order":20,"hasData":1},"1":{"title":"Rugby Hybrid Friendlies","uri":"rugby-hybrid-friendlies","id":"1","oid":"1","order":21,"hasData":1},"269":{"title":"Rugby Europe Championship","uri":"rugby-europe-championship","id":"269","oid":"269","order":22,"hasData":1},"221":{"title":"British & Irish Lions 2025","uri":"british-irish-lions","id":"113","oid":"221","order":23,"hasData":1},"214":{"title":"The Rugby Championship","uri":"the-rugby-championship","id":"109","oid":"214","order":24,"hasData":1},"141":{"title":"Super Rugby Pacific","uri":"super-rugby-pacific","id":"141","oid":"141","order":25,"hasData":1},"216":{"title":"World Rugby Junior World Championship","uri":"world-rugby-u20-championship","id":"216","oid":"216","order":25,"hasData":1},"219":{"title":"Pacific Nations Cup","uri":"pacific-nations-cup","id":"219","oid":"219","order":26,"hasData":1},"120":{"title":"Pacific Four Series","uri":"pacific-four-series","id":"120","oid":"120","order":27,"hasData":1},"862":{"title":"WXV 1","uri":"wxv-1","id":"862","oid":"862","order":29,"hasData":1},"863":{"title":"WXV 2","uri":"wxv-2","id":"863","oid":"863","order":30,"hasData":1},"864":{"title":"WXV 3","uri":"wxv-3","id":"864","oid":"864","order":31,"hasData":1},"151":{"title":"Major League Rugby","uri":"major-league-rugby","id":"131","oid":"151","order":32,"hasData":1},"116":{"title":"Premiership Cup","uri":"premiership-cup","id":"116","oid":"116","order":34,"hasData":1}}

Gill wen taai Interskole

Op Vrydag, 9 Augustus 2013 het die jaarlikse interskole kragmeting tussen Gill-Kollege en Cradock Hoërskool op Somerset-Oos plaasgevind. Dit was 'n ENB Classic Clash.

Die 1ste span rugbywedstryd sou niks anders as kliphard en taai wees op hierdie Oud-Gilliane naweek nie. Gemengde resultate het veroorsaak dat niemand ‘n voorspelling kon maak vir die eindtelling van die hoofwedstryd nie.

Na ‘n unieke massavertoning deur Gill was dit tyd vir die voorstelling van die twee skole se onderskeie 1ste spanne.

Die tafel was gedek vir nog ‘n wedstryd van topgehalte! Met die afskop was die gees op die pawiljoen reg en was dit duidelik dat emosie en geesdrif die beste uit die skare sou haal.

Gill word in die eerste beweging van die wedstryd ‘n strafskop toegeken na goeie werk deur Evert Joubert op die los bal. Binne trefafstand van die pale besluit Gill om die kans te benut vir ‘n moontlike drie punte. Van Zyl Botha maak geen fout nie en Gill neem die voortou na ongeveer twee minute.

Gill het aangehou om druk op Cradock toe te pas en word na goeie spel beloon met ‘n drie deur sy kaptein en agsteman, Christopher Marinus. Van Zyl Botha maak seker van nog twee punte en die telling kom te staan op 10-0 in Gill se guns.

Hierna begaan  Gill menige foute en foute lei tot ‘n onverdoelde drie na goeie spel deur Cradock. Die gaping word kleiner en die telling kom te staan op 10-5 in Gill se guns.

Gill herwin weer fokus en kry beheer oor die loop van die wedstryd en na ‘n hele klompie fases, word die tuisspan beloon met ‘n strafskp net agter die 10 tree lyn enkele minute voor halftyd. Van Zyl Botha maak weereens geen fout met die skop nie en die telling verskuif na 13-5 in Gill se guns.

Na halftyd begin Cradock goed en val die verdediging van Gill sterk aan. Met geen gapings vir Cradock lei druk tot foute aan hul kant en Emile Plaatjies van Gill skop ‘n los bal wat enkele sekondes later deur Jacques Moolman opgetel word en hy duik oor vir ‘n onverdoelde drie.

Met die voorsprong wat gegroei het na 13 punte, het Gill steeds goed aangeval. Met gapings in die verdediging van Cradock loop die bal mooi in Gill se agterlyn af en Jacques Moolman duik oor vir sy tweede drie. Die telling verskuif na 23-5.

Met omtrent agt minute oor, kry Cradock balbesit nadat Gill menige strafskoppe afstaan. Hulle word beloon met ‘n verdoelde drie en die telling beweeg na 23-12 in Gill se guns.

Met puik kruisverdediging deur Jacques Moolman is dit nie moontlik vir Cradock om weer punte aan te teken nie en eindig die wedstryd in Gill se guns met 23-12.

WELGEDAAN, MANNE!

Van Gill College

Puntemakers:

Vir Gill:

Drieë: Christopher Marinus, Jacques Moolman 2  

Doelskoppe: Van Zyl Botha

Strafskoppe: Van Zyl Botha 2

Vir Cradock:

Drieë: S.Bekebu, LJ Van Greunen

Strafdoel: S le Roux

Spanne:

Gill College: 15 Jacques Moolman, 14 Lorenzo van Rayner, 13 Darren Nel, 12 Wouter Viljoen, 11 Kurt Fillis, 10 Sihle Qumza, 9 Emile Plaatjies, 8 Christopher Marinus, 7 Evert Joubert, 6 Rayno Kruger, 5 Jan-Ernst Saayman, 4 Hennie Moolman, 3 Murray Buys, 2 Brett van Jaarsveld, 1 Van Zyl Botha.

Cradock: onbekend

Rugby365 het 'n aantal pogins aangewend om die span en die puntemakers te kry, maar tevergeefs.

ADVERTISEMENT

Join free

Has Beauden Barrett Just Secured His World Cup Place? | Aotearoa Rugby Pod | Episode 36

KOKO Show | 13 October 2026 | WALLABIES BROUGHT CRASHING BACK TO EARTH! All Blacks Deliver Bledisloe Reality Check!

What Rugby Fans Don't See: Ben O'Keeffe on Life Under Pressure | ARP Extra

What Did the All Blacks’ Big Win Prove? | Episode 35 | Aotearoa Rugby Pod

Canada v England | WXV Global Series

MLR Weekly: New England Owner Errik Anderson re expansion/future, MLR News, College Rugby Corner

Spain v South Africa | WXV Global Series 2026 | Match Highlights

Chile v Hong Kong China | U20 Challenger 2026 | Match Highlights

Belgium v Portugal | U20 Challenger 2026 | Match Highlights

Write A Comment