Results & Scorers in Oudtshoorn
It was a good day's rugby at Oudtshoorn High School with most mnatches in the balance throughout.
Marlow vs Sentraal, 14-12
'n Baie goeie stryd tussen twee goed afgerigte spanne. NJ Oosthuizen, Marlow se vaskopstut, was 'n absolute monster in die skrums en Herman du Plessis, Marlow se 6 flank het goed gekompeteer in die vasstelos en die voordeellyn met mening aangeval. Aan Sentraal se kant het Kobus Lombard, agsteman, baie goeie aanvallende rugby gespeel en sy twee drieë verdien. Tumi Khukele, buitesenter, het verdedigers sonder moeite geklop. Waarlik skolerugby op sy beste met Marlow wat 14-12 as wenners uit die stryd tree.
Scorers:
For Marlow:
Try: Charel du Plessis
Pen: Gerhard Potgieter 3
For Sentraal:
Try: Kobus Lombard 2
Con: Christiaan Geyer
Nico Malan vs Bethlehem Voortrekker, 15-7
Baie gelykop stryd. Nico Malan se pak voorspelers het baie goed saamgespeel. Twee drieë van ‘n rolmaalbeweging beklemtoon hulle gedugteheid.
Scorers:
For Nico Malan:
Tries: Carlo du Toit, Armandt Prestoruis, Billa Uys
For Bethlehem Voortrekker:
Try: Marco Labuschagne
Con: Marco Labuschagne
Worcester Gim vs Noordheuwel, 48-12
Worcestor se span speel baie goed saam as ‘n groep, goeie hantering en verspreiding na punte van Adriaan vol Bank het verseker dat Nnr 11 Lakanyo Magele met sy bedrieglike spoed ‘n driekuns behaal.
Scorers:
For Worcester Gim:
Tries: Rivaldo Morgan, Lakanyo Magele 3, Brenwin Samauls, Charl Schoeman, Bradman Grove
Cons: Brenwin Samauls 4, Jeanrick Scheepers
For Noordheuwel:
Tries: Jean Piere De Bruyn, Ruwan Olivier
Con:
Lichtenburg vs De Kuilen, 38-23
Hoërskool Lichtenburg se pak lyk baie goed afgerig. Eerste fase besit is baie goed gebruik. Agsteman Johan Dettman is ‘n speler om dop te hou.
Scorers:
De Kuilen:
Tries: Sharlwin Payne, Keegan Kerns, Marcel Roux
Cons: Tristan Ehrenreigh
Pens: Tristan Ehrenreigh 2
For Lichtenburg:
Tries: Duan du Preez, Mauritz de Vries, Heinricko Maree, Johan Dettman, Francois Neethling, Brendin van der Westhuizen (7)
Cons: Rudolf Oosthuizen 4
Helpmekaar vs Die Brandwag, 20-18
Twee spanne wat baie gelyk was in alle fasette van die spel. Dit wys in die telling van 20- 18 in Helpmekaar se guns. No.10 Justin Taylor en No.15 Chunier Van Rooyen is spelers om dop te hou. Goeie Hardloop rugby sespeel.
Scorers:
For Die Brandwag:
Tries: Davian Swanepoel, Henco Pierterse
Con: Christiaan Berry
Pens: Christiaan Berry 2
For Helpmekaar:
Tryies: Chuineir van Rooyen, Mel Mathieson, MP Hendriks
Con: Justin Taylor
Pen: Justin Taylor