Get Newsletter

Drie Tuks spanne nog onoorwonne

Maroela (Groep X), Boekenhout en Sonop (Groep Y) is steeds onoorwonne ná die Tuks Steinhoff Koshuisliga wedstryde wat op Mei 19 beslis is.

Maroela, die verdedigende kampioen, het Geelhout met 39-0 kafgedraf.

Sonop het die sluise oopgetrek teen Zeus (59-3), maar Boekenhout moes harder vir sy sege oor Olienhout werk (32-14).

Buiten Maroela, was Mopanie (k BHO 38-6) en Taaibos (k Vividus 22-17) die twee ander wenspanne in Groep X.

In Groep Y is die derde wedstryd deur Kiaat gewen, wat Kollege met 20-8 geklop het.

* Die Tuks studente het hierdie week met hul eksamens begin en die Koshuisliga gaan ‘n breek vat. Die Tuks Steinhoff Koshuisliga begin weer op Dinsdag, Julie 14.

ADVERTISEMENT

Join free

Japan v USA | Extended Highlights | Asahi Super Dry Pacific Nations Cup

Tonga v Fiji Extended Highlights Asahi Super Dry Pacific Nations Cup

South Africa Women vs Barbarians Women | Full Match Replay

Samoan ‘FREAK ATHLETE’ taking rugby by STORM | No Pads All Studs | Episode 2 Part 1

FILTHY tackles by Islander GIANTS in the PNC | No Pads All Studs | Episode 2 Part 2

Angleterre v France - Match de préparation au WXV - Replay du match

Boks Office | Episode 20 | All Blacks Preview

2024 Pacific Combine

Write A Comment