Get Newsletter

Medies steeds onoorwonne

Medies 1 het hul onoorwonne veldtog van die afgelope seisoen voorgesit deur Eendrag 1, Vrydag te Tygerberg in ‘n drieë-fees die onderspits te laat delf.

Alhoewel Medies vanaf die begin van die wedstryd die botoon gevoer het, het Eendrag telke male hul klas getoon deur hulself terug te speel in die wedstryd.

Medies het egter aan die einde van die dag net te veel skietgoed gehad vir ‘n begeesterde Eendrag span en het uiteindelik die wedstryd met gemak 38-25 gewen.

Vir Medies het Wessel Coetzee (2), Duncan Havenga (2), Eduan Delport en Lourens Wahl gaan druk. Wahl was ook in die kol met vier doelskoppe.

Met hierdie wen het Medies net weereens beklemtoon dat hulle nie vanjaar maklik op hul tuisveld geklop gaan word nie.

Mediesrugby: “Smart rugby is our medicine.”

Deur Franklin Fortuin

ADVERTISEMENT

Join free

Yokohama Canon Eagles vs Toshiba Brave Lupus Tokyo | Japan Rugby League One 2024/25 | Full Match Replay

Edinburgh vs Glasgow | Celtic Challenge 2024/25 | Match Highlights

Boks Office | Episode 31 | Investec Champions Cup Review

Global Schools Challenge | Day 2 Replay

The Backyard Bunch | The USA's Belmont Shore

AUSTRALIA vs USA behind the scenes | HSBC SVNS Embedded | E04

South Africa v France | HSBC SVNS Cape Town 2024 | Men's Final Match Highlights

Two Sides - Behind the scenes with the British & Irish Lions in South Africa | E01

Write A Comment