Get Newsletter

Medies te sterk vir Helderberg

Medies 1 het daarin geslaag om die afgelope naweek met Helderberg 1 af te reken.

In ‘n wedstryd waar die gemoedere by tye hoog geloop het, het Medies uiteindelik die toestande beter hanteer en maklik 33-8 geseëvier.

Hierdie wedstryd was weereens net ‘n aanduiding van hoeveel Medies rugby ingeheel oor die afgelope paar seisoene in statuur gegroei het.

Puntemakers vir Medies:
Drieë:
Dave Wannenburg, Lourens Wahl, Wessel Coetzee, James Visser, Chris Blom
Doelskoppe: Lourens Wahl 4

“Smart rugby is our medicine.”

Deur Tienie Petersen

ADVERTISEMENT

Join free

O2 Inside Line: All In | Episode 5 | Making Waves

Confidence knocks and finding your people | Flo Williams | Rugby Rising Locker Room

Tackling reasons for drop-out in sport | Zainab Alema | Rugby Rising Locker Room

Krakow | Leg 3 | Day 2 | HSBC Challenger Series | Full Day Replay

Kubota Spears vs Tokyo Sungoliath | Japan Rugby League One 2024/25 | Full Match Replay

Jet Lag: The biggest challenge facing international sports? | The Report

Boks Office | Episode 39 | The Investec Champions Cup is back

Rugby’s Greatest Rivalry? | New Zealand & Australia | Sevens Wonders | Episode 5

Write A Comment