Get Newsletter

'n Nuwe 'champ' in Tuks-wereld

FNB Tuks kroon aanstaande Woensdag (Februarie 17) ‘n nuwe kampioen in Steinhoff se koshuis-uitklopliga, nadat Maroela se heerskappy gisteraand (Februarie 10) oplaas beëindig is.

Maroela, die kampioenspan in 2008 en 2009, het in die halfeindronde teen Mopanie vasgeval. In die ander halfeindstryd het Sonop, die 2009-naaswenner, met Boekenhout afgereken.

Mopanie het meer oortuig as Sonop, want Boekenhout was tot in beseringstyd nog sterk in die prentjie.

Ook Mopanie se o.20-span het die eindstryd gehaal deur Maroela uit te skakel. Vividus het sy plek met ‘n goeie sege oor Sonop bespreek.

ADVERTISEMENT

Join free

Yokohama Canon Eagles vs Toshiba Brave Lupus Tokyo | Japan Rugby League One 2024/25 | Full Match Replay

Edinburgh vs Glasgow | Celtic Challenge 2024/25 | Match Highlights

Boks Office | Episode 31 | Investec Champions Cup Review

Global Schools Challenge | Day 2 Replay

The Backyard Bunch | The USA's Belmont Shore

AUSTRALIA vs USA behind the scenes | HSBC SVNS Embedded | E04

South Africa v France | HSBC SVNS Cape Town 2024 | Men's Final Match Highlights

Two Sides - Behind the scenes with the British & Irish Lions in South Africa | E01

Write A Comment