Get Newsletter

PW se Curriebeker-kans

FNB Shimlas se kookwater-haker PW van Vuuren kan dalk sy Curriebeker-debuut hierdie naweek teen die Westelike Provinsie maak.

Van Vuuren (22), een van Shimlas se sterre in die 2010 Varsitybeker, is Woensdag op die Vrystaat plaasvervangersbank gekies vir Saterdag se wedstryd in Bloemfontein.

Die Ebersohn broers, Robert (senter) en Sias (loskakel), is ook albei in die Vrystaat-span ingesluit – Robert op senter en Sias op die bank.

Robert en Sias het Shimlas verteenwoordig in die 2008 FNB Varsitybeker, aangebied deur Steinhoff International.

Die Vrystaat span: 15 Hennie Daniller, 14 Philip Snyman, 13 Robert Ebersohn, 12 Meyer Bosman, 11 Jongi Nokwe, 10 Louis Strydom, 9 Tewis de Bruyn, 8 Ashley Johnson, 7 Francois Uys, 6 Hendro Scholtz (kaptein), 5 Waltie Vermeulen, 4 Izak van der Westhuizen, 3 WP Nel, 2 Skipper Badenhorst, 1 Coenie Oosthuizen.
Plaasvervangers: 16 PW van Vuuren, 17 Kobus Calldo, 18 Juan Smith, 19 Kabamba Floors, 20 Tertius Carse, 21 Sias Ebersohn, 22 Corné Uys.

Afskop: 5nm

Deur Kristoff du Plessis

ADVERTISEMENT

Join free

O2 Inside Line: All In | Episode 5 | Making Waves

Confidence knocks and finding your people | Flo Williams | Rugby Rising Locker Room

Tackling reasons for drop-out in sport | Zainab Alema | Rugby Rising Locker Room

Krakow | Leg 3 | Day 2 | HSBC Challenger Series | Full Day Replay

Kubota Spears vs Tokyo Sungoliath | Japan Rugby League One 2024/25 | Full Match Replay

Jet Lag: The biggest challenge facing international sports? | The Report

Boks Office | Episode 39 | The Investec Champions Cup is back

Rugby’s Greatest Rivalry? | New Zealand & Australia | Sevens Wonders | Episode 5

Write A Comment